'n Luiperd in my bed Annelize Slabbert

'n Luiperd in my bed скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Annelize Slabbert - 'n Luiperd in my bed краткое содержание

"Met die middagson kom die lugspieëlings wat aan die vallei sy naam gegee het: Deception Valley. Dan skuil alles wat asemhaal in die koelte van 'n matjarra, rug na die wind gedraai. In die lang geelwit gras lê die leeus uitgestrek en slaap. Net die vlakvarke draf stertorent nader vir 'n modderbad…" Annelize Slabbert was 'n joernalis in Johannesburg en haar man, Gerard, 'n apteker. Doodgewone stedelinge. Toe word hulle moeg vir die lewe in die stad, die spitsverkeer en die gejaag, en verhuis sak en pak na Botswana. Hier, in die son en sand van die Sentraal-Kalahari, gaan hulle 'n luukse vierster-lodge bestuur. Min het hulle geweet wat wag. Tussen die luiperdwyfie in die slaapkamer, die dansende Russe en «wilde diere» in die swembad, sal hierdie boek jou laat lê van die lag … en jou twee keer laat dink voor jy jou eie landelike idille aandurf.





Скачать книгу «'n Luiperd in my bed» Annelize Slabbert

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Наука воскрешения видов. Как клонировать мамонта
Наука воскрешения видов. Как клонир...
Пчелы и медицина
Пчелы и медицина
Странности нашего мозга
Странности нашего мозга
Полвека в океане. История рыбных промыслов Дальнего Востока в рассказах, очерках, репортажах
Полвека в океане. История рыбных пр...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru