Ilna Stander — Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT, краткое содержание
Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Lien se lankstaanskoene, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die roman verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids • Volledige hoofstukopsommings in Afrikaans sowel as bondige opsommings in Engels. • Onderrigvrae oor feite en begrip (met ’n variasie stelwyses asook denkvlakke wat by die antwoorde aangetoon word). • Praktiese voorstelle vir mondelinge sowel as kort stelwerkstukke. • Skryfhulp vir vraestel 3 deur uitvoerbare mini-skryfoefeninge. • ’n Maklike hersieningsvasvra. • ’n Omvattende lys van woorde en idiomatiese uitdrukkings met hulle Engelse ekwivalente. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Lien se lankstaanskoene, die goedgekeurde voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal. ’n Volledige antwoordstel is verkrygbaar by www.bestbooks.co.za. [HYPERLINK]
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT»
Книга «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» от Ilna Stander представлена в каталоге Книгизм. Произведение относится к жанру «Учебная литература». На странице книги вы можете скачать файл fb2 или сразу перейти к онлайн-чтению полной версии без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
📚 Серия книги
«Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» входит в серию «Best Books Studiewerkgids». Рекомендуется читать серию по порядку: события и герои связаны между книгами.
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Учебная литература»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Ilna Stander доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT»?
Книга относится к жанру «Учебная литература».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Best Books Studiewerkgids: Lien se lankstaanskoene vir Gr 12 EAT» автора Ilna Stander доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.