Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT Junaid Anthony

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Junaid Anthony - Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT краткое содержание

Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind – die drama Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe drama? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Fiela se kind – die drama, die voorgeskrewe drama vir Graad 12 Afrikaans Eerste Addisionele Taal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die drama word daarin gedek – in taal wat leerders verstaan. Onthou! Die gids kan nie op sy eie gebruik word nie, want daar word die hele tyd na die dramateks verwys. Wat maak ons studiewerkgidse anders? Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids Inleiding tot die drama. Opsommings van al die tonele. Engelse vertalings van moeilike woorde en begrippe asook Engelse hoofstukopsommings. Kontekstuele vrae in Afrikaans en Engels (met aanwysings waar leerders moet antwoord op papier). Antwoorde op alle vrae. ’n Bespreking van die drama, karakterisering, literêre begrippe, simbole, styl en motiewe. Post-leesverrykingsaktiwiteite om leerders se belangstelling aan te wakker. ’n Konsepvraestel om leerders se kennis te toets. Alle studiewerkgidse in hierdie reeks is saamgestel volgens die KABV-voorskrifte. Hierdie studiewerkgids sluit aan by Fiela se kind – die drama, die goedgekeurde voorgeskrewe drama vir Graad 12 Eerste Addisionele Taal. [Oor die samesteller] Junaid Anthony het ’n BA-graad aan die UWK verwerf met Afrikaans, Linguistiek en Geskiedenis as hoofvakke, asook ’n honneursgraad in Afrikaans. Hy is tans verbonde aan Hoerskool Milnerton in Wes-Kaap as Afrikaans-vakhoof. Hy sien matriekeksamens vir die afgelope twintig jaar na. Publikasies sluit Via Afrika Graad 7-9 Afrikaans EAT-handboeke in. [Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks:] Nog titels in die Best Books Studiewerkgidse-reeks, ook beskikbaar in e-boek en mobi formaat: Verskuns vir Graad 10 HT Pad na jou hart vir Graad 10 HT Vers en Vlam vir Graad 10 EAT Droomdelwers vir Graad 11 HT Die laaste karretjiegraf vir Graad 11 EAT Vuvuzela vir Graad 11 TAT Onderwêreld vir Graad 12 HT Lien se lankstaanskoene vir Graad 12 EAT Fiela se kind – die drama vir Graad 12 EAT Verskuns vir Graad 12 EAT The Mark for Grade 10 FAL The lighthouse keeper’s wife for Grade 10 HL Tsotsi for Grade 11 HL Poems from all over for Grade 11 HL Vistas of Poems for Grade 11 FAL Dreaming of Light for Grade 11 FAL My Children! My Africa for Grade 12 FAL





Скачать книгу «Best Books Studiewerkgids: Fiela se kind - die drama Gr 12 EAT» Junaid Anthony

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru