Versamelde poësie D.J. Opperman

Versamelde poësie скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






D.J. Opperman - Versamelde poësie краткое содержание

"As ’n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se poësie met dié van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af ’n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel is vir die Suid-Afrikaanse werklikheid in sy verskillende geledinge. Daarby groei sy poësie, ten spyte van hierdie aardsheid en konkreetheid, uit tot ’n stryd tussen die hemelse en aardse, tusssen die goeie en die bose en tussen orde en chaos, ’n gegewe waarmee die taak van die kunstenaar ten nouste saamhang. In vergelyking met Dertig is die poësie van Opperman veel afgekapter en kantiger en toon sy werk ’n radikale breuk met die “mooi” woord. ’n Mens sien dit in die formuleagtigheid en geslotenheid van die vers, die aanwending van die kortsluitende metafoor en die verruiming van die poëtiese woordeskat." J.C. Kannemeyer





Скачать книгу «Versamelde poësie» D.J. Opperman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Periandros van Korinthe: Skooluitgawe
Periandros van Korinthe: Skooluitga...
Heilige beeste
Heilige beeste
Joernaal van Jorik
Joernaal van Jorik
Komas uit 'n bamboesstok
Komas uit 'n bamboesstok
Другие книги жанраЗарубежные стихи
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad and Last Poems
A Shropshire Lad and Last Poems

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru