Группа авторов — 'n Konstante revolusie, краткое содержание
Naspers is een van 'n handjievol maatskappye uit Afrika wat binne een eeu gegroei het tot 'n globale mededinger met rekordaandelepryse – en dit boonop op die gebied van tegnologie. Dié versameling essays, geskryf deur groot geeste in die Suid-Afrikaanse mediawêreld, gaan oor die boustene van die grootste mediamaatskappy op die kontinent. Dit is 'n onderneming wat tendense vroeg identifiseer, dit aanpas vir die markte waarin hy bedrywig is en dit benut tot groot voordeel van die maatskappy, sy aandeelhouers en sy werknemers.
Читать книгу онлайн «'n Konstante revolusie» — автор Группа авторов или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Все характеристики
Автор
Группа авторов
Жанр
О бизнесе популярно
Формат
FB2
Тип
Фрагмент книги
Скачиваний
1
Добавлена
23.11.2021
Впечатления
0
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь