Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10 Группа авторов

Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10 скачать fb2

Серия: Piekfyn Afrikaans
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Группа авторов - Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10 краткое содержание

Piekfyn Afrikaans Graad 10 bevat piekfyn, hedendaagse leer- en onderrigmateriaal vir dié van julle wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal aanleer. Boonop word taalleerstof op ’n boeiende en dikwels prettige manier met dié van verskeie ander vakke geïntegreer om julle ervaringswêreld te verryk en uit te brei. Wanneer assessering ter sprake kom, val die klem op die inhoud en vaardighede van Afrikaans as vak en word jy deel van ’n proses wat jou in staat stel om op hoogte van jou eie vordering en prestasie te bly. Die inoefening en vaslegging van al die taalvaardighede in Piekfyn Afrikaans word deeglik vervat in ’n wye verskeidenheid interaktiewe aktiwiteite. Jy word deurlopend blootgestel aan luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, terwyl jy terselfdertyd die vermoë ontwikkel om Afrikaans funksioneel, kreatief en speels te gebruik en te skep. Geniet hierdie piekfyn leerervaring!





Скачать книгу «Piekfyn Afrikaans Eerste Addisionele Taal Leerderboek Graad 10» Группа авторов

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
1000 лучших sms-тостов и поздравлений
1000 лучших sms-тостов и поздравлен...
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru