Liefde onder die sterre Susan Pienaar

Liefde onder die sterre скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Susan Pienaar - Liefde onder die sterre краткое содержание

Lisa het Karoo toe gekom om haar vriendin Tillie deur ’n moeilike swangerskap by te staan. Dis al. Sy hou niks van die stowwerige Karoo nie, en sy’t allermins hierheen gekom op soek na ’n man – sy’t immers onlangs eers ontslae geraak van haar vatterige verloofde. Tillie se buurman en haar man se groot vriend, Kallie, is ’n buffel en glad nie haar tipe nie. En tog . . . Wanneer Kallie ’n krisis deurmaak en baie buitengewone hulp van Lisa nodig het, stem sy in, suiwer ter wille van sy skatlike dogtertjie. Dié het sommer vinnig diep in Lisa se hart gekruip. Maar buiten dit, gaan Lisa haar hart beskerm. Niks en niemand gaan haar lank in die Karoo hou, weg van haar swierige boetieks nie, so belowe sy haarself. Ook en veral nie Kallie nie . . .





Скачать книгу «Liefde onder die sterre» Susan Pienaar

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Bloudruk vir die liefde
Bloudruk vir die liefde
Wag-'n-bietjie-liefde
Wag-'n-bietjie-liefde
Sluimerliefde
Sluimerliefde
Dokter met die X-faktor
Dokter met die X-faktor
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru