Dokter met die X-faktor Susan Pienaar

Dokter met die X-faktor скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Susan Pienaar - Dokter met die X-faktor краткое содержание

Narkotiseur Leandra hoop net een ding oor die nuwe ortopediese chirurg, en dis dat hy nié een van die moeilike soort sal wees wat almal in teater verskree nie. Sy’t nie kon droom dat hy haar dadelik so sal boei nie – haar hande jeuk behoorlik om die vreemdeling te teken toe sy hom die eerste keer in die hysbak sien. Maar o wee! Toe moet sy ontdek dis einste dokter Dieter Erlank, dié mooie man in die hysbak, wat vanoggend haar parkeerplek gegaps het, en hy’t haar gehoor toe sy agterna die parkeerdief as ’n sot uitgekryt en sy voertuig beledig het − wat ’n slegte voet om mee af te skop! In teater gaan dit ook niks beter nie, en Leandra en Dieter hap oor en weer na mekaar, al drukkend op mekaar se knoppies. Wanneer hulle boonop sleg koppe stamp oor ’n moontlike geval van kindermishandeling, word Leandra se treurige geskiedenis ook bygesleep. Is Dieter en Leandra se onderskeie X-faktore vermors op mekaar?





Скачать книгу «Dokter met die X-faktor» Susan Pienaar

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Bloudruk vir die liefde
Bloudruk vir die liefde
Liefde onder die sterre
Liefde onder die sterre
Wag-'n-bietjie-liefde
Wag-'n-bietjie-liefde
Sluimerliefde
Sluimerliefde
Другие книги жанраЭротическая литература
Жажда/water (СИ)
Жажда/water (СИ)
Ты моя слабость
Ты моя слабость
Лесоруб
Лесоруб

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru