Tot siens, koning Arthur Annelie Ferreira

Tot siens, koning Arthur скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Annelie Ferreira - Tot siens, koning Arthur краткое содержание

Sylvia van der Merwe moet honderd ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiële las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is wêrelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van ‘n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies. Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar sê dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.





Скачать книгу «Tot siens, koning Arthur» Annelie Ferreira

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Chuck Norris kan deel deur nul
Chuck Norris kan deel deur nul
Dit vat guts
Dit vat guts
'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie
'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot...
Maar Tintin in Tibet
Maar Tintin in Tibet
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru