Die Engelsman in my slaai Dihanna Taute

Die Engelsman in my slaai скачать fb2

Серия: Lehandi-reeks
Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Dihanna Taute - Die Engelsman in my slaai краткое содержание

Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in ’n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag ’n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaan werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson – elke girl se droomou en elke onderwyser se nagmerrie – sy bes doen om dinge behoorlik om te krap. Wanneer Lehandi in sy seegroen oë kyk, weet sy net een ding: Hier kom mega-groot moeilikheid. In Ek en Prins Donkerkuif – die eerste titel in hierdie reeks – was Lehandi se graadtien-jaar vol struikelblokke en drama. Maar dit lyk beslis of die nuwe jaar nóg interessanter dinge gaan opdis.





Скачать книгу «Die Engelsman in my slaai» Dihanna Taute

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
'n Blonde bom
'n Blonde bom
Ek en Prins Donkerkuif
Ek en Prins Donkerkuif
Skadujagter
Skadujagter
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru