Die Nuwe stemme-reeks is ’n visoenêre projek waarmee Tafelberg-Uitgewers publikasiegeleenthede skep vir jong digters. Dink maar aan die sukses wat debutante soos Danie Marais, Ronelda Kamfer en Loftus Marais gehad het nadat hulle aanvanklik in Nuwe stemme gedebuteer het. Daarby het ook bekroonde joernaliste Erns Grundling en Toast Coetzer sowel as die dramaturg, Tertius Kapp, en die musikant Hunter Kennedy in hierdie reeks hul kniebuiging gemaak. Vanjaar is daar opnuut bekende én opwindende name...
Best Books Studiewerkgids: Onderwêreld Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe roman? Verstaan jy die inhoud en struktuur? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Onderwêreld, die voorgeskrewe roman vir Graad 12 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die belangrikste aspekte van die roman word hierin gedek – in taal wat...
Best Books Studiewerkgids: Verskuns vir Huistaal Hoe goed ken jy jou voorgeskrewe poësiebloemlesing? Verstaan jy die inhoud en struktuur van jou gedigte? Is jy reg om eksamen te skryf daaroor? Hierdie studiewerkgids is spesiaal saamgestel om leerders te help om Verskuns vir Huistaal, die voorgeskrewe poësiebloemlesing vir Graad 10 Afrikaans Huistaal, ten volle te verstaan en te geniet. Dit voldoen aan die voorskrifte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en al die...
Learn how to achieve top yields to maximize profits. This 2011 edition offers the latest information and strategies for alfalfa establishment, production, and harvest. Includes many color photos and charts.
Hierdie studiewerkgids is deel van ’n reeks. Soos die naam sê, is dit nie net ’n gids wat inhoud opsom, vertaal en bespreek nie, maar ook ’n werkboek waarin leerders aantekeninge kan maak. Dit maak hersiening vir die eksamen makliker en hou waardevolle notas bymekaar in een boek. Inhoud van hierdie studiewerkgids: • ’n Opsomming van die verhaal. • ’n Bespreking van die basiese kenmerke van die roman, aan die hand van die teks. • Agtergrondinligting en annotasies. • Hoofstuk-vir-hoofstuk...
From the serious to the lighthearted, this book presents a snapshot of what smart young South Africans think about living in South Africa today. From black tax, whitesplaining and colourism, all the way to hip hop and kinky sex, it is provocative, fearlessly honest and often very funny. Shaka Sisulu tackles being black and privileged, Simphiwe Dana pleads for mother tongue education, Yolisa Qunta shares lessons learnt from taking the taxi, while David Kau, Loyiso Gola and Sivuyile Ngesi provide...
Human & Rousseau en LitNet se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig word met die sewentien verhale in hierdie bundel afgesluit. Vanjaar se verhale – soos byeengebring deur Suzette Kotzé-Myburgh en Leti Kleyn – belig uiteenlopende temas soos skuld en onskuld, grootword en veroudering, moord en die dood, familieverhoudings, kwesbaarheid en verlies, liefde en seks. Die skrywers is Frederick J. Botha, Luka Dreyer, Susan Gaigher, Carla Kargaard, Corné Koegelenberg, Martin...
How well do you know the poems in your prescribed poetry anthology? Do you understand the contents and structure of each poem? Are you ready to write your exams? This study work guide has been compiled to help learners grasp each poem in Vistas of Poems, the prescribed poetry anthology for Grade 11 First Additional Language. The guide has been compiled to the requirements of the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) and all important aspects relating to each poem have been covered –...
Away from the heated political debates, in the shadow of uncertainty and shifting policies, farmers are planting seeds into earth in what seem like forgotten parts of the country. Who are they? This book introduces South Africans to the heroes of agriculture. A diverse crop of farmers from across the country shares complex, layered stories about heritage and land, at times surviving traumas like land dispossession and forced labour, and the more current spectre of violent farm crimes. From the...
„Zaczęło się od nauki lutowania z tatą, potem było tłumaczenie przez jednego z trenerów, czym jest kondensator, a skończyło się na połączeniu sprężarki ze starego solarium z mikroprocesorem i częściami drukarki, które razem grały kilkanaście pierwszych dźwięków piosenki Kolorowe kredki. (…) Od paru lat tworzę systemy chmurowe na potrzeby firm z Doliny Krzemowej”. To w dużym skrócie historia jednego z bohaterów książki – absolwenta niezwykłego Ośrodka Twórczej Psychoedukacji DAMB w Gdańsku. Jak...