Wat sal jy doen as jy alleen in die woestyn gelos word? Sal jy op een plek bly in die hoop dat ’n soekgeselskap jou uiteindelik sal vind? Of sal jy op jou eie die pad uit probeer kry? Dis die twaalfjarige Leo Knight se dilemma toe hy per ongeluk in die Namib Woestyn agtergelaat word deur die studente wat saam met hom op ’n sterrekyk-ekspedisie is. Maar geen hulp daag op nie, net ’n rondloperhond, wat asof uit die niet verskyn. So begin ’n tog wat Leo se deursettingsvermoë tot die uiterste sal...
What would you do if you were left behind in the desert? Would you stay put in the hope that someone would find you? And if that someone turned out to be a scrawny stray dog, would you follow him?This is 12-year old Leo Knight’s dilemma when he is abandoned in the remote Namib Desert without food, water, or shelter from the searing sun. When no human help arrives, he seizes his only chance for survival – he follows a mysterious dog that pitches up out of the blue.