Dit is die Eerste Wêreldoorlog. In ’n Britse militêre hospitaal staan Susan Nell voor die deur van een van die private sale. Op die deur is ’n enkele naam aangebring. Sy ken daardie naam. Sestien jaar tevore, in een van die Anglo-Boereoorlog se konsentrasiekampe, het daardie naam soos ’n liddietbom in haar lewe gebars. Sy lig haar hand om die deur oop te maak, maar dit bewe so dat sy die knop nie vasgevat kry nie. Sy moet dit doen. Sy is ’n psigiatriese verpleegster en dit is haar taak om...
It is the First World War and Susan Nell stands before the door of a private ward in a British military hospital. On the door she reads a single name. She knows that name. Sixteen years ago, during the Anglo-Boer War, she encountered that name in a concentration camp in Winburg. She lifts her hand to open the door. Her hand shakes uncontrollably. But she is a psychiatric nurse and this is what she has to do, bring traumatised soldiers back to the light. However, if this soldier is the one who...