Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte glukosetoleransie en die glukemiese indeks (GI), ’n...
With food allergies and food intolerance on the increase, the 'South African Cookbook for Allergies and Food Intolerance' is an essential, up-to-date resource. Not only does it provide authoritative information and advice, but it also contains more than 150 easy and delicious recipes for every meal of the day, including snacks and sweet treats. These tried-and-tested recipes have been fine-tuned over the years and are specially adapted to South African eating habits. All ingredients...
Statistics show that the incidence of diabetes among South Africans is growing at an alarming rate. More and more people, including children, are being affected by the disease. This cookbook will help you get your diabetes and insulin resistance under control. It contains more than 100 delicious and healthy recipes using ingredients that are affordable and easy to find, important information about type-1 and type-2 diabetes, pregnancy (gestational) diabetes, impaired glucose tolerance and the...
Met voedselallergieë en -onverdraagsaamheid wat aan die toeneem is, is ‘Die Suid-Afrikaanse kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit’ ’n noodsaaklike gids. Nie alleen verskaf hierdie boek kundige inligting en wenke nie, maar dit bevat ook meer as 200 resepte vir elke maaltyd van die dag, insluitend tussenin-happies en soetgoed. Die beproefde resepte is oor die jare nog verder verbeter en aangepas vir Suid-Afrikaners se spesifieke eetgewoontes. Die bestanddele is geredelik beskikbaar en...