Hilda Lategan — Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes, краткое содержание

Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte, resepte met maklik verkrygbare, bekostigbare bestanddele, belangrike inligting oor tipe 1- en tipe 2-diabetes, swangerskap-diabetes, ingekorte glukosetoleransie en die glukemiese indeks (GI), ’n voedingstofanalise by elke resep, wenke vir spyskaartbeplanning en inkopielyste en pragtige foto’s van die geregte. Hilda Lategan het die beste resepte uit haar twee topverkoper-boeke in die 'Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes en insulienweerstandigheid' -reeks gekies, sodat jy en jou gesin elke dag heerlik en gesond kan eet. Die resepte is watertandlekker en strek van ontbyt, sop, styselgeregte, ligte en hoofmaaltye tot gebak en iets vir jou suikertand.

Читать книгу онлайн «Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes» — автор Hilda Lategan или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Suid-Afrikaanse kookboek vir diabetes Hilda Lategan

Все характеристики

Автор Hilda Lategan
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь