In dié omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies – van jou keuses vir die bevalling, die pa se rol, kinderkwale en siektes,...
In this straightforward, comprehensive guide, Sister Lilian, South Africa’s most trusted pregnancy and baby care expert, discusses all aspects of pregnancy, birth and parenting. Your birth options, the role of fathers, the growth and development of your baby and toddler, health concerns, the correct nutrition for Mom and Baby, sleep problems and how to cope as a working parent are among the topics she covers. Drawing on more than 30 years’ experience, she deals calmly and compassionately with...
Suster Lilian is Suid-Afrika se geliefde en vertroude babasorgkenner. In dié nuwe uitgawe van haar hoog aangeskrewe Babasorgboek gee sy praktiese raad oor alles waaroor nuwe ouers wonder, wat om te wagte te wees in baba se eerste twaalf maande, leer jouself as ouèr vertrou, algemene kwellings – van koliek, winde en kindersiektes tot eet- en slaapprobleme, hoe om ’n baba- en ouervriendelike roetine te vestig, bors- en bottelvoeding, tande kry, toiletonderrig, ontwikkelingsmylpale, dissipline,...
Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger...
Sister Lilian is South Africa’s loved and trusted babycare expert. In this updated edition of her highly acclaimed Babycare Companion, she equips new parents with facts and sensible advice on, what to expect in your baby’s first year, learn to trust yourself as a parent, common concerns – from colic and childhood diseases to feeding and sleeping problems, how to establish a routine, breast- and bottle feeding and weaning, teething, toilet training, developmental milestones, discipline, first...
Sister Lilian is a trusted midwife with extensive hands-on-experience of pregnancy, birth and childcare. In this updated edition of her highly regarded 'Pregnancy & Birth Companion', she equips expectant parents with a wealth of information. Complete with a preconception plan, a week-by-week guide through every stage of pregnancy, how to cope with the common ‘groans and grunts’ of pregnancy, what to do when more serious illnesses and complications affect pregnancy, detailed...