Suster Lilian is ’n ervare vroedvrou met praktiese ondervinding van swangerskap, geboorte en kindersorg. In dié bygewerkte uitgawe van haar hoog aangeskrewe 'Swangerskap- & geboorteboek' rus sy verwagtende ouers toe met ’n ryk skat van inligting. Hoe om die gesondste moontlike baba in die gunstigste omstandighede te verwek, ’n week-vir-week-gids deur elke stadium van swangerskap, bied die algemene klagtes en kwale van swangerskap die hoof, wat om te doen in die geval van ernstiger siektetoestande en komplikasies, ’n volledige voedingsgids en oefenplan, kombineer optimale mediese veiligheid met die voordele van ’n meer natuurlike benadering, eenvoudige antwoorde op algemene vrae, waardevolle raad vir die versorging van die pasgebore baba, ’n nuttige lys steundienste, en baie meer.
Скачать книгу «Suster Lilian se swangerskap & geboorteboek» Lilian Paramor
Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться