Hykie Berg is well known as a film and TV actor, and as the winner of the first Survivor South Africa. He is also an addict. At the height of his success, Hykie lost everything, including, nearly, his life. Here he shares his story, frankly and honestly. From the drug dens of Hillbrow to a maximum security cell in Weskoppies Psychiatric Hospital, God was with him, and saved him from certain death. Hykie reminds us that God's love is meant for each of us. God never gives up on us, no matter...
Hykie Berg is 'n bekende film- en TV-akteur, geliefd en gewild reg oor Suid-Afrika vir sy rol in Binnelanders en as wenner van Survivor. Hy is ook 'n verslaafde. Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in 'n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppieshospitaal, waar God hom van 'n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel...