Die 9/11-terreuraanvalle in die VSA het Hannelie Groenewald en haar man, Werner, met nuwe oë – en 'n nuwe roeping – na die wêreld laat kyk. Saam het hulle besluit: Ons sal die Goddellike opdrag uitleef om Christus se Lig in die wêreld te wees. Maar nooit sou Hannelie kon droom hoe hoog die prys uiteindelik sou wees nie… Hierdie boek vertel die hartverskeurende verhaal van 'n vrou van God wat haar man, seun en dogter in 'n wrede terreuraanval in Afganistan verloor. Dit vertel van...