Hannelie Groenewald — Terreur in Kaboel, краткое содержание
Die 9/11-terreuraanvalle in die VSA het Hannelie Groenewald en haar man, Werner, met nuwe oë – en 'n nuwe roeping – na die wêreld laat kyk. Saam het hulle besluit: Ons sal die Goddellike opdrag uitleef om Christus se Lig in die wêreld te wees. Maar nooit sou Hannelie kon droom hoe hoog die prys uiteindelik sou wees nie… Hierdie boek vertel die hartverskeurende verhaal van 'n vrou van God wat haar man, seun en dogter in 'n wrede terreuraanval in Afganistan verloor. Dit vertel van 'n gelowige wat in gehoorsaamheid leef, oortuig van God se liefde en die beskerming waarvan sy Woord vertel. Net om dan skielik te worstel met die vrae: Here, hoe kon so iets gebeur? Here, waar is U nou? Hannelie beskryf hoe die pad na Afganistan een van oorgawe was, 'n geloofsreis. Sy skryf oor die lewe daar, die aanpassing, haar en Werner se werk, en haar tieners, Jean-Pierre en Rodé, se lewe en opvoeding in die vreemde. En dan, op ysingwekkende wyse, beskryf sy die aanval waarin haar gesin koelbloedig in hul huis doodgeskiet is, die teikens van terrorriste wat die Suid-Afrikaanse Christen-gesin in Kaboel geruime tyd dopgehou het. Sy vertel van «die langste nag van haar lewe» wat gevolg het. Terreur in Kaboel is 'n boek wat die leser aanmoedig om die werklike koste van ons geloof in Christus te bereken, om opnuut stil te staan en na te dink oor die karakter van God en ons identiteit as Sy kinders. Hannelie Groenewald se verhaal is 'n merkwaardige getuienis van 'n lewe in geloof, van God se liefde, genade, en die krag van vergifnis. En uiteindelik is die boodskap van Terreur in Kaboel eenvoudig: Dit gaan alles oor God en Sy heerlikheid, en daarin lê ons hoop.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Terreur in Kaboel»
Hannelie Groenewald написал произведение «Terreur in Kaboel» , входящее в раздел «Религия: прочее» на Книгизм. Полный текст доступен для онлайн-чтения и скачивания в fb2 без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Terreur in Kaboel» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Религия: прочее»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Terreur in Kaboel» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Terreur in Kaboel» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Hannelie Groenewald доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Terreur in Kaboel»?
Книга относится к жанру «Религия: прочее».
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Terreur in Kaboel» автора Hannelie Groenewald доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.