Aangrypende gedigte deur ’n fyn woordkunstenaar. Hierdie Hertzogpryswenner se nuwe bundel is ’n hoogtepunt in sy oeuvre. Die gedigte bied ’n deurlopende gesprek met ’n wyer wêreld – ook insigte in daardie wêreld: die mens, die natuur, die kunste, literatuur, filosofie. Die gedigte is toeganklik, eerlik, menslik, maar die ruwe werklikhede van ons bestaan word nooit gekamoefleer of ontken nie. ’n Bundel met emosionele en dikwels ook liriese krag, die kenmerk daarvan as ’t ware “’n stilte, ’n...
Antjie Krog se digterskap het begin met verset teen taal en gesag wat meer was as jeugdige rebelsheid – dit was ’n begeerte om die taal sélf los te maak van beperkinge. Kwessies rondom gewete, geheue en taal word nou, in haar eerste digbundel in agt jaar, tot ’n nuwe intensiteit gevoer. Uit dié gedigte blyk ’n diep verknogtheid aan haar geboortegrond en ’n volgehoue betrokkenheid by die land se komplekse geskiedenis. Te midde van verse waaruit ’n woede oor sosiale ongeregtighede spreek, is daar...
Die digter se poging tot lewe-deur-poësie, tot skrywende sinmaak uit wat tans gebeur en gebeur het en die ewige wordingsproses van ’n skrywerslewe kom in hierdie ryk bundel aan bod, met al die elemente wat aanhangers van ’n Hambidge-bundel verwag: Die verhouding met die ouers en familie, gesprekvoering met ander skrywers, liefdesverhoudings en hul eindes, reise na verre plekke en gedigte met beelde en bekende sterftes as vertrekpunt. En altyd ’n flink digterlike reaksie op gebeure wat die tydvak...
In haar eerlikste bundel nóg dig Ronelda S Kamfer oor die intieme en komplekse verhouding tussen ma en dogter. In Hammie verwerk die digter die verlies van haar ma deur outobiografiese gedigte – genuanseerde verse waarvan die toonaard melankolies en ook ontstellend is. Sy dig oor haar grootwordjare op die Kaapse Vlakte, oor Afrikaans, ras en klas, en oor moederskap, maar bowenal ontgin sy dít wat ongesê bly tussen ouers en kinders, tussen vriende en kennisse, tussen familielede. Met Hammie...
Mike Royko: The Chicago Tribune Collection 1984–1997 is an expansive new volume of the longtime Chicago news legend’s work. Encompassing thousands of his columns, all of which originally appeared in the Chicago Tribune, this is the first collection of Royko work to solely cover his time at the Tribune. Covering politics, culture, sports, and more, Royko brings his trademark sarcasm and cantankerous wit to a complete compendium of his last 14 years as a newspaper man.Organized...
There are worlds within our own in which even the smallest victories are hard won, the tender moment is almost unbearable, and the understated rings like a bell. Belonging , a new collection by British poet Dick Davis, is an extended visit to these worlds. Deepened by his dry wit and the formal rigor of his verse, the poems of Belonging negotiate their way among personal and political divides—generations in a family, man and woman, and the tentative present and our inherited pasts. But behind...
Every reader is a potential writer, and every writer is a reader in actuality. Reading Writing is a subjective history of fiction and poetry and a personal meditation on the links between literature and two visual arts: painting and cinema. Gracq’s poetics is founded upon the basic acts of reading and writing and on the relationship between the writer and his language. This first English-language edition of En lisant en écrivant will mark a turning point in the public...
What is it that separates Sherlock Holmes from his long-suffering friend and side-kick Dr John Watson? What makes Holmes such a superior detective, able to piece together clues and solve problems that seem elementary to Watson only in hindsight? And can we – most of us Watsons ourselves – ever harness a bit of Holmes's extraordinary powers of mind, not to solve crimes, but simply to improve our lives at work and home? The answer is yes, and in Mastermind, psychologist Maria Konnikova...
The Crafty Poet II is organized into ten sections, beginning with "Revising Your Process." That section is followed by one on "Entryways into Poems" which considers how a poet might get going with a poem and how a poet might pull in a reader with humor and enticing titles. There is in-depth discussion of the importance of choosing the right words; using syntax, line breaks, and spacing to advantage; and enhancing the music of poems. There is a meaty section on...