Elsa Rall — Lente in die najaar, краткое содержание

Ná meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot ’n einde. Dit bring vir haar ’n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was ’n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar óf hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte ’n nuwe begin. Een middag is sy in ’n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is ’n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet – die afsydige doktor Theuns Steyn, fisikadosent aan die universiteit – kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetrokke tot Theuns, maar sal hy ná sy vrou se dood bereid wees om weer ’n verhouding aan te knoop?

Читать книгу онлайн «Lente in die najaar» — автор Elsa Rall или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Lente in die najaar Elsa Rall

Все характеристики

Автор Elsa Rall
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь