Wilmari Jooste — Dis mooiweer en liefde, краткое содержание

Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet. Nick oorrompel haar totaal en dit wil voorkom asof hulle verhouding blom – ten spyte van Nick se trots. Wanneer Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, leer Menantheau langs sy hospitaalbed ook vir dokter Kobus Kruger ken. By Kobus ervaar sy die rustigheid wat Nick haar nooit kon gee nie. Maar Kobus is nie bereid om altyd in Nick se skaduwee te leef nie. En Esta, die mooi verpleegster, is ook besig om haar belangstelling duidelik te maak. Menantheau sal ’n keuse moet maak voordat dit te laat is. . .

Читать книгу онлайн «Dis mooiweer en liefde» — автор Wilmari Jooste или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Dis mooiweer en liefde Wilmari Jooste

Все характеристики

Автор Wilmari Jooste
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь