Контент 18+
Эта книга относится к категории «Эротическая литература» и предназначена для взрослой аудитории. Подтвердите, что вам исполнилось 18 лет, чтобы продолжить.
Подтверждение сохранится на этом устройстве на год.
Wilmari Jooste — Melodie Omnibus 2, краткое содержание
Volbloedvrou vir ’n vaalseun: Fransien de Swardt woon haar skoolreünie om slegs twee redes by: ná tien jaar wil sy die spoke van die verlede besweer en haar metamorfose van armlastige spoorwegkind na suksesvolle sakevrou onder ’n paar mense se neus vryf. Spesifiek mense soos Tessa de Villiers en Chris de Wet. Maar as Fransien vooraf geweet het sy gaan betrek word by ’n intrige van moord en ou geheime, sou sy twee maal gedink het voor sy die pad na haar tuisdorp aangepak het. Om alles te kroon moet sy ook nog rekening hou met kaptein Jans Jansen, die hoofondersoekbeampte in die moordsaak. Want onverwags en onverklaarbaar bevind Fransien haar in die posisie van hoofverdagte . . . Dis mooiweer en liefde: Nadat Menantheau le Clerque se verhouding met dokter Kobus Kruger op die rotse geloop het, bepaal sy haar net by haar werk as bibliotekaresse. Haar lewe word egter onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy Nick Bender ontmoet. Dié groot man met sy onwrikbare trots oorrompel haar totaal, en dit wil voorkom asof hulle verhouding blom. Maar toe Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, vind Menantheau tot haar skok dat Kobus sy dokter is – en dis duidelik dat hy haar nog glad nie vergeet het nie. By hom ervaar sy die rustigheid wat Nick haar nooit kon gee nie. Maar Kobus is nie bereid om altyd in Nick se skaduwee te staan nie . . . My liefling is ’n wolkeman: Kwaai Sias de Wet van Petrusburg in die Vrystaat het ses dogters, maar die een wat hom die grootste kopsere gee, is die pragtige blonde Anke. Sy is net sewentien en diep gekys met Braam Venter, nege jaar ouer as sy en ’n lugvaarttegnikus in Dublin, Ierland. Toe Braam ’n vliegtuigkaartjie stuur sodat Anke kan kom kuier, moet Isabella, die verantwoordelike oudste suster, saamgaan as chaperone. Isabella, so reken Sias, stel tog net belang in haar musiekstudie. Maar toe Isabella die Ier Adrian Mimnagh ontmoet, is haar voete heel onder haar uit. Hulle naweekkuier by Adrian se gesin in Omagh lewer ’n hele paar verrassings op – soos sy gewese meisie, Aibhilin. En dié, kom Isabella agter, wil Adrian tot elke prys terughê.
Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь
📖 О книге «Melodie Omnibus 2»
«Melodie Omnibus 2» — произведение автора Wilmari Jooste в жанре Эротическая литература . На сайте Книгизм книга доступна для бесплатного скачивания в формате fb2 и для онлайн-чтения полной версии без регистрации.
🏷️ Жанры книги
Произведение «Melodie Omnibus 2» относится к следующим жанровым направлениям каталога Книгизм:
👥 Похожие авторы в жанре
Если вам понравилась эта книга, обратите внимание на других популярных авторов в жанре «Эротическая литература»:
❓ Часто задаваемые вопросы
Можно ли скачать книгу «Melodie Omnibus 2» бесплатно?
Да, книга доступна для скачивания в формате fb2 без регистрации и без оплаты на сайте Книгизм. Файл сохраняет структуру глав, иллюстрации и метаданные — подходит для FBReader, Cool Reader, AlReader и других читалок на смартфоне или электронной книге.
Можно ли читать книгу «Melodie Omnibus 2» онлайн без скачивания?
Да, полная версия произведения автора Wilmari Jooste доступна для онлайн-чтения прямо в браузере. Откройте страницу книги, нажмите кнопку «Читать» — текст загрузится с пагинацией, настройкой шрифта, темой оформления и закладкой текущей позиции.
К какому жанру относится «Melodie Omnibus 2»?
Книга относится к жанру «Эротическая литература». Произведение содержит элементы взрослого контента — на странице может быть включена возрастная маркировка 18+.
📲 Как читать книгу на Книгизм
Книга «Melodie Omnibus 2» автора Wilmari Jooste доступна на Книгизм бесплатно. Вы можете скачать файл fb2 для дальнейшего чтения в любой читалке (FBReader, Cool Reader, AlReader и других) на смартфоне, планшете или электронной книге. Формат fb2 сохраняет структуру глав, иллюстрации, оглавление и метаданные. Альтернатива — онлайн-чтение полной версии в браузере сразу без скачивания и без регистрации.