Iemand soos jy Schalkie van Wyk

Iemand soos jy скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Schalkie van Wyk - Iemand soos jy краткое содержание

Elzeri Odendaal het by haar oupa Gideon en ouma Beth grootgeword omdat haar ma haar as baba aan haar grootouers gegee het en haar pa kort voor haar geboorte in ’n ski-ongeluk gesterf het. Haar ma is skaars ’n jaar later weer getroud, en het haar dogter deur die jare nooit opgesoek nie. Elzeri het egter nie daarin belang gestel om haar ma te probeer opspoor nie, want sy het kleintyd al aanvaar dat haar ma haar verwerp het. Maar toe sy by haar vriendin Sonette in die Karoo gaan kuier en uitvind dat dié haar ma goed ken, word sy onverwags met haar verlede gekonfronteer. Om nie te praat van Sonette se aantreklike broer, Arendt, wat haar emosies behoorlik deurmekaarkrap nie.





Скачать книгу «Iemand soos jy» Schalkie van Wyk

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Vlam van verlange
Vlam van verlange
Êrens is daar liefde
Êrens is daar liefde
Drome van liefde
Drome van liefde
Ruiter van my drome
Ruiter van my drome
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru