Aan die einde van die reënboog Schalkie van Wyk

Aan die einde van die reënboog скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Schalkie van Wyk - Aan die einde van die reënboog краткое содержание

"Toe Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer op te spoor, het sy geen benul gehad van wat die toekoms vir haar inhou nie . . . Met haar aankoms by haar bestemming ontbreek die blye verwelkoming wat sy te wagte was. Skaars het haar fynversorgde voetjies egter die stasieperron betree, of ’n baie aantreklike, blonde Engelse offisier omhels haar hartstogtelik en lei haar met luide liefdesbetuigings weg. Die “Engelsman” blyk toe ’n Boerespioen te wees, baie aktief betrokke by die Vryheidsoorlog. Die feit dat Annemarie haar hart op hom verloor, dra ook nie by om sake te vergemaklik nie. Sy word daarvan beskuldig dat sy ’n medepligtige was in ’n sameswering teen die Britse regering en slegs haar verraaier-neef se vriendskap met die vyande van sy volk bied haar weer haar vryheid. Haar blonde spioen stuur briefies, blomme, beloftes . . . maar is dit net ’n set om haar samewerking te bekom? En waar bevind haar broer, Jean, hom? ’n Mens kan tog nie sonder meer soos ’n groot speld verdwyn nie . . . "





Скачать книгу «Aan die einde van die reënboog» Schalkie van Wyk

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Vlam van verlange
Vlam van verlange
Êrens is daar liefde
Êrens is daar liefde
Drome van liefde
Drome van liefde
Ruiter van my drome
Ruiter van my drome
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru