Elize Mitchell — Eiland van vervulling, краткое содержание

Karina het haar wêreldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry ná haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n half onbeskofte Westerling-man wat haar tante kwansuis daar versorg het deur ’n siekte. Hy ontstig die twee vriendinne, bring onmin tussen hulle, maak alles deurmekaar . . .En dan is daar nog die inheemse stam op die eiland, en al Katriena se projekte saam met hulle – hoe gaan Karina ooit haar skoene vol staan? Wanneer sy die kis wat Katriena vir haar agtergelaat het, oopmaak en uitpak, raak alles nóg meer gekompliseerd. Om nie te praat van die onheilspellende geslaan van tromme deur die eilandbewoners nie . . .

Читать книгу онлайн «Eiland van vervulling» — автор Elize Mitchell или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Eiland van vervulling Elize Mitchell

Все характеристики

Автор Elize Mitchell
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь