Hetta Kotze — 'n Week van passie, краткое содержание

Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy ’n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar ’n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Môreson-kliniek. Daar ontmoet sy Môreson se direkteur, Jonatan de Klerk van Jaarsveld. Jonatan is uit die staanspoor gefassineer deur die koel afgetrokke Wilmari wat niks met mans te doen wil hê nie en hom, ten spyte van sy gewildheid onder die vrouegeslag, as “te oud en bekrompe” afmaak. Wilmari se seer oorheers alles in haar lewe en sy begrawe haarself in haar werk. Sal Jonatan se passie vir dié hardekop langbeendokter die verlede kan heel?

Читать книгу онлайн «'n Week van passie» — автор Hetta Kotze или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
'n Week van passie Hetta Kotze

Все характеристики

Автор Hetta Kotze
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь

Другие книги автора все →