Van altyd af Elsa Winckler

Van altyd af скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elsa Winckler - Van altyd af краткое содержание

Cilla is ’n hoërskoolonderwyseres op die Overbergse dorp Caledon. Haar groot liefde is diere – perde in die besonder – en sy kan van kleins af met hulle kommunikeer. Toe Reynecke Retief se hings probleme gee, vra sy plaasbestuurder haar om te help uitvind wat die perd pla, maar dis gou vir haar duidelik dat Reynecke haar nie vertrou nie. Trouens, hy beskuldig haar daarvan dat sy sy perd wil toor, en haar intuïtiewe benadering staan hom geensins aan nie. Maar sy diepblou oë en swart krulhare is vir haar vreeslik bekend. Het sy hom nie al iewers ontmoet nie? Langbeen, donkerkop Cilla krap terselfdertyd al Reynecke se vooropgestelde idees oor verhoudings en die lewe om. Daar is soveel hartseer in sy verlede . . . sal hy ooit teenoor homself kan erken dat Cilla van altyd af vir hom bedoel is?





Скачать книгу «Van altyd af» Elsa Winckler

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Tydlose liefde
Tydlose liefde
Om Amelie se tafel
Om Amelie se tafel
Te eenders, te anders
Te eenders, te anders
Liefde in laslap
Liefde in laslap
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru