Magdaleen Viviers — Geheim van die Erongoberge, краткое содержание

Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in ’n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, ’n “safarivlug” saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is nét so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simoné besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simoné sy’s in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simoné is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge ’n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander…

Читать книгу онлайн «Geheim van die Erongoberge» — автор Magdaleen Viviers или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Geheim van die Erongoberge Magdaleen Viviers

Все характеристики

Автор Magdaleen Viviers
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь