Naretha Franken — Engel in die teater, краткое содержание

Engela, teatersuster in murg en been, keer terug hospitaal toe ná langverlof. Nie net lyk die gebou binne en buite nuut nie, maar dit spog ook met ’n hele paar vreemde gesigte, waaronder ’n nuwe dokter, Johan Kotze, en superintendent Gerhard de Beer. Engeltjie, soos die personeel haar noem, beland egter sommer met die intrapslag aan die superintendent se verkeerde kant, tot so ’n mate dat die verpleegsters dink hulle moet liewer ingryp. In dokter Johan Kotze ontdek Engela weer ’n opregte vriend, iemand met wie sy ’n lang pad sou kon loop . . . as haar hart en haar kop tog net wou saamstem. En as Gerhard net meer wou lag, ’n bietjie meer mens wou wees! Sal daar ooit ’n krakie in sy pantsermondering kom sodat Engela ’n kykie agter sy onstuimige bruin kykers kan kry? Wat is dit aan haar wat Gerhard so ongedurig maak?

Читать книгу онлайн «Engel in die teater» — автор Naretha Franken или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Engel in die teater Naretha Franken

Все характеристики

Автор Naretha Franken
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 2
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь