Elsa Hamersma — Emma se eerste keuse, краткое содержание

Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te sê ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, én van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry. Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd ál om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar. Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . . .

Читать книгу онлайн «Emma se eerste keuse» — автор Elsa Hamersma или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Emma se eerste keuse Elsa Hamersma

Все характеристики

Автор Elsa Hamersma
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 1
Добавлена 23.11.2021
Возраст 18+
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь