Ingrid Winterbach — Buller se plan, краткое содержание

Ester Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir ’n tyd lank te gaan oorbly in ’n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller se plan met groot sorgvuldigheid ontleed terwyl daar steeds kennis geneem word van die natuurlike landskap én die landskap van die liggaam. En soos in Belemmering is die Anglo-Boereoorlog ook hier ’n belangrike element: die slag van Colenso vorm in Buller se plan die historiese verwysingsraamwerk waarteen die eietydse gebeure in die roman gemeet word.

Читать книгу онлайн «Buller se plan» — автор Ingrid Winterbach или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Полные версии книг, без сокращений, на сайте — библиотека бесплатных книг Knigism.online.
Buller se plan Ingrid Winterbach

Все характеристики

Автор Ingrid Winterbach
Формат FB2
Тип Фрагмент книги
Скачиваний 2
Добавлена 23.11.2021
Впечатления 0

Чтобы оставить свою оценку, войдите или зарегистрируйтесь