Ester Zorgenfliess verlaat haar tuisstad om vir ’n tyd lank te gaan oorbly in ’n plattelandse dorp waar sy haar ervaring van die dorp en sy inwoners orden rondom die plekke wat sy feitlik daagliks besoek. Net soos in Landskap met vroue en slang word die emosionele lewens van die karakters in Buller se plan met groot sorgvuldigheid ontleed terwyl daar steeds kennis geneem word van die natuurlike landskap én die landskap van die liggaam. En soos in Belemmering is die Anglo-Boereoorlog ook hier ’n...
A remarkable novel by one of the most important Afrikaans writers of our time. The Afrikaans edition, Die boek van toeval en toeverlaat, has already won three major literary awards. Two of the novel’s most important themes are loss and concealment: A woman goes to Durban to assist in an Afrikaans language preservation project. Then her cottage is burgled and her beautiful collection of shells is missing. Her determined search for her shells becomes interwoven with her work and the people she...
The events in this novel take place during the last few weeks of the Anglo-Boer War. A small group of Boer soldiers departs from the Colony to the Free State to take a traumatised young man back to his home. Two of the men, Reitz Steyn and Ben Maritz, are scientists, and the novel focuses on their experiences. The suffering and hardships of the war left its mark on this little group, and especially Reitz and Ben are increasingly aware of the futility of it all. On their way they are apprehended...
Die benederyk, the Afrikaans edition of this novel, was awarded the M-Net Prize in 2011. The novel has been translated into English by award-winning author and translator, Leon de Kock. This is the story of two brothers – Aaron and Stefaans Adendorff – the one an artist, the other an ex-addict. When Aaron’s gallery owner, Knuvelder, lets him down, Bubbles Bothma, neighbour and friend extraordinaire, suggests various outrageous solutions. And, throughout, Stefaans reports on his time wandering...
Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op ’n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue...
After a disturbing call from a certain Josias Brandt, Karl Hofmeyr departs for Cape Town to help his brother, Iggy, who is apparently running amok. On this journey Karl – hard-core heavy-metal fan – valiantly contends with inner demons as well as outer obstacles. Meanwhile, in an attempt to fend off a beleaguering emptiness, Maria Volschenk embarks on a journey to understand her sister’s search for enlightenment . . . and her subsequent death. These two narratives converge on a highly...
Magrieta Prinsloo, dierkundige, se kop haak uit op die verkeerde antidepressant. Sy raak vervreem van haar kollegas, beledig haar departementshoof, en haar illustere akademiese loopbaan kom tot ’n einde. Sy aanvaar ’n betrekking by die Buro vir Voortgesette Onderrig, met die enigmatiese Markus Potsdam as hoof van die Kaapse tak. Daar word van haar verwag om te reis om met medewerkers te skakel, o.m. na die Oos-Kaap. Op hierdie reise kom sy heelwat teë – sowel medewerkers as walvisse – wat haar...
’n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys Human Die middag kry Niek ’n poskaart in sy posbus. Dis ’n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. ’n Suid-Afrikaanse posseël. Hier gepos dus. Dit voorspel niks goeds nie. Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een...
Painter Nick Steyn moves to the City Bowl in Cape Town after separating from his partner, Isabel. A young boarder moves in with Nick and they soon become friends. But one night she does not come home, and his attempts to trace her come to nothing. A few weeks later the prosperous artist Buks Verhoef makes an offer on Nick’s house. Is there a connection between these events, and if so, could Nick’s former friend, Victor Schoeman, the author of the outrageous novel The Shallows, have a hand in...