Oorblyfsel / Voice Over Breyten Breytenbach

Oorblyfsel / Voice Over скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Breyten Breytenbach - Oorblyfsel / Voice Over краткое содержание

AFRIKAANS: ’n Bundel met gedigte in sowel Afrikaans as Engels: die twee tale staan teenoor mekaar. Breyten noem hierdie siklus verse ’n “collage”, getransformeerde ‘variasies’ van Darwish se werk, met sy eie stem daarin vervleg:“Magmoed Darwiesj (Mahmoud Darwish, 1941-2008) die Palestynse digter, was ’n vriend van my. … Onmiddellik na sy sterfte het ek hierdie reeks begin skryf as fragmente van ’n voortgesette gesprek met hom. … In die daaropvolgende weke sou ek noordwaarts reis – eers na Katalonië en daarna verder tot in Friesland … Die gedigte gee dit weer. … Vertaling, om oor te gaan van die een taal in ’n ander, is ook ’n reis. … Ek beskou hierdie fragmente as lofbetuiging. Miskien ook ’n poging om die sluier te kan wegtrek van die bekende gelaat wat nou stil geword het. … Die beelde, tot ’n mate selfs die ritme en die vormgewing, is syne. … Die reis gaan verder en die gesprek duur voort om tussen die woorde na hom te soek.” (Uit die skrywersnota in die bundel.)Mahmoud Darwish word beskou as die vernaamste digter, nie net van die Palestynse stryd nie, maar van die kontemporêre Arabiese letterkunde. Die hooftemas in sy werk is ballingskap en ontheemdheid. ENGLISH: The collection includes poems in Afrikaans with the English version on the righthand page. Breyten calls these poems a ‘collage’, transformed ‘variations’ of Darwish’s work, with his own voice woven into the process. “Mahmoud Darwish, the Palestinian poet (1941-2008), was a friend. … Immediately after his passing, I started writing the series as fragments of a continuing dialogue with him. … Over the following weeks I was to travel north – first to Catalonia and then on to Friesland … The poems reflect this trajectory. Translation – that is, to proceed from one language to the other – is also a journey. Perhaps too, an attempt to draw the veil from the known face which has now gone silent. … The images, and to an extent even the rhythms and the shaping, are his. … The journey continues and the conversation will carry on, in the attempt to look for Mahmoud Darwish among the words.” (From the author’s notes in the book.)Mahmoud Darwish is regarded as the leading poet of not only the Palestinian struggle but of contemporary Arabic literature. The main theme in his work is the anguish of dispossession and exile.





Скачать книгу «Oorblyfsel / Voice Over» Breyten Breytenbach

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Katastrofes
Katastrofes
Katalekte
Katalekte
Die beginsel van stof
Die beginsel van stof
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Vyf-en-veertig skemeraandsange
Другие книги жанраЯзыкознание
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru