Die afreis van Abel Lotz Chris Karsten

Die afreis van Abel Lotz скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Chris Karsten - Die afreis van Abel Lotz краткое содержание

Boek III in die Abel-trilogie maak ’n draai in Johannesburg, Brugge en Pakistan.In ’n motelkamer in Bez Valley dui bloed en hare in ’n bad op ’n slagting, maar daar is geen lyk nie. Wanneer ’n gelooide vel in formalien gevind word, weet Ella egter sy is weer op die spoor van die reeksmoordenaar Abel Lotz.Abel bevind hom in Brugge, by sy kubervriend Ignaz Bouts. Kort voor lank sit hy sy soektog voort na velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met Ignaz se hulp.Intussen word ’n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van ’n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word ’n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs ’n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?





Скачать книгу «Die afreis van Abel Lotz» Chris Karsten

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die versoeking van Thomas Maas
Die versoeking van Thomas Maas
Abel se lot
Abel se lot
Charlize
Charlize
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder...
Другие книги жанраУжасы и Мистика
…and action!
…and action!
23 рассказа. О логике, страхе и фантазии
23 рассказа. О логике, страхе и фан...
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller
A DI Callanach Thriller

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru