Verbeel jou dis somer Abraham H. de Vries

Verbeel jou dis somer скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Abraham H. de Vries - Verbeel jou dis somer краткое содержание

De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom). Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees – en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale. Die verhale gaan oor gewone mense en is eg menslik, soos die sensitiewe beeld van die ou straatskoonmaker wat sy werk verloor in “Ode aan ’n ou man wie se strate oor hom treur”. In ’n verhaal soos «Winternag»is dit die subtiele uitbeelding van emosionele geweld in ’n verhouding; in “Storm” gaan dit oor tot eksterne geweld. Geweld word in die bundel ’n metafoor vir morele verval, ’n spieëlbeeld van die aftakeling van die mens vanweë die geestelike aanslag in watter vorm ookal. Verhale wat onthutsend én liries is.





Скачать книгу «Verbeel jou dis somer» Abraham H. de Vries

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Maar wie snoei die rose in die nag?
Maar wie snoei die rose in die nag?
Dubbeldoor
Dubbeldoor
Die behoue huis
Die behoue huis
Другие книги жанраПублицистика: прочее
10 тысяч лет русской истории. От Потопа до Крещения Руси
10 тысяч лет русской истории. От По...
2012 год. Версии и факты
2012 год. Версии и факты
4-й рейх, или Грядущая раса Полой земли
4-й рейх, или Грядущая раса Полой з...
А рыпаться все равно надо
А рыпаться все равно надо

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru