Maar wie snoei die rose in die nag? Abraham H. de Vries

Maar wie snoei die rose in die nag? скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Abraham H. de Vries - Maar wie snoei die rose in die nag? краткое содержание

Abraham de Vries vermom sy “kontreiverhale” soms as “ernstige verhale” en sy ernstige verhale as kontreiverhale. Vir die toegewyde De Vries-leser maak dit weinig verskil. In ’n vertroude vertellerstem, ’n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en vendusies, oor ’n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, die verteller se onpaar ooms, ’n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur ’n meester van die genre.





Скачать книгу «Maar wie snoei die rose in die nag?» Abraham H. de Vries

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Verbeel jou dis somer
Verbeel jou dis somer
Dubbeldoor
Dubbeldoor
Die behoue huis
Die behoue huis
Другие книги жанраПублицистика: прочее
10 тысяч лет русской истории. От Потопа до Крещения Руси
10 тысяч лет русской истории. От По...
2012 год. Версии и факты
2012 год. Версии и факты
4-й рейх, или Грядущая раса Полой земли
4-й рейх, или Грядущая раса Полой з...
А рыпаться все равно надо
А рыпаться все равно надо

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru