Elza Rademeyer Omnibus 5 Elza Rademeyer

Elza Rademeyer Omnibus 5 скачать fb2

Фрагмент книги
Возрастные ограничения - 18+
0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elza Rademeyer - Elza Rademeyer Omnibus 5 краткое содержание

In Raaisel van die liefde is Brian die mooiste man wat Pikkie nog gesien het. Sjarmant en wêreldwys – en boonop ken hy nie die einde van sy geld nie. Maar kan sy hom vertrou? Is hy wat hy voorgee om te wees – of het hy ook maar voete van klei, soos al die ander . . .? In Klippie in die skoen wil Tobie ’n ouerige dame aanstel om sy kinders op te pas. Maar dan daag die bloedjong, ongekunstelde Jantjie – kwansuis sy niggie – op om dié pos te vul. En in Verlange na Brandersbaai gaan hou Lizette en Wanda vakansie by die see. Daar leer ken Lizette vir Tom. Ook ontmoet sy die aantreklike Hennie. Ná die vakansie ontdek Lizette sy is swanger met Hennie se kind. Sy vertel hom nie daarvan nie, aangesien hy verloof is aan Riana. Ná die bevalling word die vriendskap tussen Lizette en Tom hegter. Tom vra haar om met hom te trou. Hulle moet egter rekening hou met die moedswillige en jaloerse Maria, suster van Tom se eertydse verloofde.





Скачать книгу «Elza Rademeyer Omnibus 5» Elza Rademeyer

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Hart van die son
Hart van die son
Rabbedoe se temmer
Rabbedoe se temmer
Klopdans van die liefde
Klopdans van die liefde
'n Stukkie van jou hart
'n Stukkie van jou hart
Другие книги жанраКороткие любовные романы
Обольстительница в маске
Обольстительница в маске
Обманутая в бикини
Обманутая в бикини
Близкий враг
Близкий враг
Пряный поцелуй
Пряный поцелуй

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru