Al is die maan 'n misverstand Danie Marais

Al is die maan 'n misverstand скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Danie Marais - Al is die maan 'n misverstand краткое содержание

Waar sy debuut hoofsaaklik handel oor die verbrokkeling van ’n huwelik in Duitsland – sy “break-up album” – is Al is die maan ’n misverstand ’n tuiskoms, nie net op eie bodem nie, maar ook in ’n nuwe verhouding. Tog is Marais se poësie allermins geluksalig – verlorendheid is steeds die gevoel wat sy digterlike instink onderlê. Hier is praatverse, verse wat doelbewus ingeskryf is teen die gedrae en verhewe metriese trant wat tradisioneel die Afrikaanse poësie kenmerk. Soos die poësie van Raymond Carver is dit verse wat klink soos ’n intieme gesprek, verse wat die indruk laat dat dit omgee vir almal van ons se verlangens en verlorenthede. Die subtiele krag van Marais se poësie lê in die wyse waarop dit as’t ware die leser se vinger neem om die teksture van gevoel na te trek. Met sy debuut het hy die onweerstaanbaarheid van hierdie tegniek gevestig en in sy tweede bundel voer hy dit tot nog oorrompelender uiterstes.





Скачать книгу «Al is die maan 'n misverstand» Danie Marais

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Solank verlange die sweep swaai
Solank verlange die sweep swaai
Pruimtwak en skaduboksers
Pruimtwak en skaduboksers
In die buitenste ruimte
In die buitenste ruimte
Другие книги жанраЗарубежные стихи
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad and Last Poems
A Shropshire Lad and Last Poems

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru