"My naam is Stoffel Mathysen. Deur my eie toedoen het ek alles verloor. Ek besluit toe om weg te loop." ’n Jong man wat voluit, roekeloos, met drif leef en glo dat hy onoorwinklik is. Totdat die onnoembare gebeur . . . Die verteller bied sy verhaal met nugterheid en humor en self-ironie aan; hy praat oor sy medemens met insig en deernis. Stoffel Mathysen se wedervaringe as staptoerveldwagter en sy swerftog deur Afrika sal oud en jonk boei en geen leser onaangeraak laat nie.
Скачать книгу «Die lang pad van Stoffel Mathysen» Christiaan Mathys Bakkes
Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться