'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank Nico Nel & Uys van der Hoven

'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Nico Nel & Uys van der Hoven - 'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank краткое содержание

Nog ’n bundel stories deur meestervertellers Nico Nel en Uys van der Hoven. Dis stories oor jou pêl se skoonma se neef se vrou, stories wat van ver kom maar net sowel dié van jou buurman of die ou in die kroeg kon wees. Stories wat om die tafel of om die vuur die geselskap sal laat huil soos hulle lag. So is daar byvoorbeeld die storie oor Wessie van der Westhuyzen van Victoria-Wes en sy pelle wat met sy sesplekvliegtuig die N1 gevolg het om op Nuweland rugby te gaan kyk. Ander stories sluit in dié van die plattelandse dokter wat ’n noodbreinoperasie moes uitvoer en die jongman wat die mooiste meisie op kampus wou beïndruk met sy stapvermoë.





Скачать книгу «'n Vienna het twee punte, anders is hy net te lank» Nico Nel & Uys van der Hoven

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru