Die respektabele meneer Hartslief Chris Karsten

Die respektabele meneer Hartslief скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Chris Karsten - Die respektabele meneer Hartslief краткое содержание

Wanneer ’n nagklubbaas die katelknaap van sy minnares laat vermoor deur ’n eksentrieke huurmoordenaar, loop hy hom vas in die vermoorde se familie, die Hartslief-clan van Brixton. Elie Hartslief is die brein; Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart; neef Boela met die slaghuis, die spiere; en die verfynde Moks met sy helderkleurige mohican en daggakoekies die bek. Elie is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand, maar sy broer se moord noodsaak dat die Hartsliefs laer trek. Maar hulle teenstanders is die berugte Bogdan Petrescu en sy huurmoordenaar Lood – ’n man met ’n voorliefde vir saksofoonmusiek en ’n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak. Dink Coen-broers en Westerns in Brixton en Sandton. Karsten-noir uit die boonste rakke!





Скачать книгу «Die respektabele meneer Hartslief» Chris Karsten

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die versoeking van Thomas Maas
Die versoeking van Thomas Maas
Abel se lot
Abel se lot
Charlize
Charlize
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder...
Другие книги жанраТриллеры
不择手段
不择手段
不擇手段
不擇手段
13 минут
13 минут
17 потерянных
17 потерянных

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru