Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see Elizabeth Wasserman

Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elizabeth Wasserman - Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see краткое содержание

Die tweede avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . Dié keer neem Oupa hulle in sy duikboot, die Krisantalia, na die Suid-Atlantiese oseaan, digby Bouvet-eiland. ’n Geheimsinnige reuse-eier is hier gevind, en ’n mede-wetenskaplike het Oupa Knoets gevra om die eier te help ondersoek. Dis ’n diepsee-wêreld waar jeti-krappe en eienaardige fluoresserende visse leef . . . maar dan kraak die eier se dop terwyl die tweeling saam met Oupa onderwater is. Dit beteken net een ding: wat ook al daarbinne is, is reg om uit te broei, en die ding se ouers gaan hom mos kom soek . . .





Скачать книгу «Die dingesfabriek 2: Jannus en Kriek onder die see» Elizabeth Wasserman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Speurhond Willem in Australië
Speurhond Willem in Australië
The Adventures of Anna Atom
The Adventures of Anna Atom
Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Die dingesfabriek 1: Jannus en Krie...
Anna Atoom en die seerower se dolk
Anna Atoom en die seerower se dolk
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru