Die laaste karretjiegraf Athol Fugard

Die laaste karretjiegraf скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Athol Fugard - Die laaste karretjiegraf краткое содержание

Athol Fugard het met die koms van sy tagtigste verjaarsdag besluit om ’n toneelstuk in sy ma se moedertaal te skryf, soos sy hom jare gelede gevra het. Met behulp van Riana Steyn se kennis en navorsing oor die karretjiemense het hierdie toneelstuk tot stand gekom. Dit is die verhaal van die Geduld-gesin, wat, na die dood van hul ouma Mieta, haar in die Karoo-veld onder klippe begrawe, soos die gebruik onder die karretjiemense is. Haar kleinkinders se enigste vooruitsig blyk die plakkerskamp naby Colesberg te wees. Hul pa, Koot, was op sy dag die voorste skaapskeerder, maar nou is hy in die tronk vir die moord op hy sy tweede vrou. Na sy vrylating spoor Sarah, ’n navorser wat jare gelede met die gesin te doen gehad het, hom op. Saam neem hul bestekopname van die karretjiemense se verlede en toekoms.

Читать книгу онлайн Die laaste karretjiegraf - автор Athol Fugard или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Die laaste karretjiegraf» Athol Fugard

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
The Shadow of the Hummingbird
The Shadow of the Hummingbird
The Shadow of the Hummingbird
The Shadow of the Hummingbird
Blood Knot and Other Plays
Blood Knot and Other Plays
A Lesson from Aloes
A Lesson from Aloes
Другие книги жанраКонтркультура
Нафта
Нафта
Насилие
Насилие
Голоса
Голоса