Brigadier en die raaiselponie Marga Jonker

Brigadier en die raaiselponie скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Marga Jonker - Brigadier en die raaiselponie краткое содержание

Zahn se ouers is geskei toe sy en haar suster nog klein was, en haar pa het onlangs weer by hulle doen en late betrokke geraak. Hulle gaan vir die skoolvakansie kuier op ’n vakansieplaas in die Harkerville-woud, naby Plettenbergbaai, sodat hulle haar pa en sy nuwe vriendin, ’n juweliersware-ontwerper, beter kan leer ken. Die huis is spesiaal so gekies dat Zahn se perd, Brigadier, kon saamkom: Daar is stalle en ander perde en roetes vir uitritte in die bos in die omgewing. Sommer gou ontmoet Zahn twee plaaslike seuns wat haar saamnooi op ’n uitrit. Maar die oggend van die uitrit is dit mistig en reënerig, en Brigadier, wat die ooptes van Melkbosstrand gewoond is, is onrustig. Verder spook Sibella, die holistiese geneser wat in ’n kothuis op die plaas bly, se sydelingse opmerking oor naglopers ook nog by Zahn. Dit word ’n vakansie waarin geheime uitkom, raaisels opgelos word en ’n uitgebreide laslapgesin mekaar weer probeer vind.





Скачать книгу «Brigadier en die raaiselponie» Marga Jonker

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Sonder Chocolate Charlie
Sonder Chocolate Charlie
City Girl en die swart hings
City Girl en die swart hings
Brigadier and the Spirit Pony
Brigadier and the Spirit Pony
Goodbye, Chocolate Charlie
Goodbye, Chocolate Charlie
Другие книги жанраПрирода и животные
Охота для всех
Охота для всех
Вести из леса
Вести из леса
Цветы
Цветы
Битые собаки
Битые собаки

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru