Al die lieflike dade Charl-Pierre Naudé

Al die lieflike dade скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Charl-Pierre Naudé - Al die lieflike dade краткое содержание

Die poësie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naudé se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poësie is ’n ander manier van kyk – die metafoor laat jou iets deur die lens van iets anders sien, en so word die wêreld iets anders, dit word nuut, iets wat van voor ontdek moet word. Die poësie, wys Naudé, is iets wat algemeen aanvaarde waarhede problematiseer, dit vreemd maak sodat dit weer beleef kan word. In Naudé se poësie is die vreemde belangrik. Vreemde ruimtes, word betree om dit wat bekend is te herontdek, deur as’t ware van buite na binne te kyk. Op hierdie manier besin die digter oor onder meer sy plek in Afrika, oor die verwerking van ’n Europese oorsprong, sy geplaastheid in ’n klein minderheidstaal, oor die praktyk van poësie-skryf en die soeke na insig wat verby eenvoudige digotomieë streef. Hierdie digterlike besinnig loop dikwels uit op ‘n besef van die waarde van die vlugtige, die efemere, die nie-vaspenbare.

Читать книгу онлайн Al die lieflike dade - автор Charl-Pierre Naudé или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Al die lieflike dade» Charl-Pierre Naudé

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey
Die ongelooflike onskuld van Dirkie...
Другие книги жанраЗарубежные стихи
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Child's Garden of Verses
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad
A Shropshire Lad and Last Poems
A Shropshire Lad and Last Poems