'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue Anton F. Prinsloo

'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Anton F. Prinsloo - 'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue краткое содержание

"Hierdie splinternuwe boek deur dr. Anton F. Prinsloo beskryf hoe die oorspronklike betekenisse van ongeveer 1 000 Afrikaanse woorde metterjare só verander het dat die betekenisse wat ons vandag ken, byna hoegenaamd nie sin maak nie. So byvoorbeeld het die woord «ambisie» eeue gelede niks met ’n sterk strewe na sukses en vooruitgang te doen gehad nie. As iemand in daardie eeue ambisie gehad het, het dié persoon soos ’n bedelaar van huis tot huis geloop. En die betekenis van die Nederlandse «dyk» was toentertyd allermins dié van 'n “hoë wal by die see om water uit te hou”. Die woord het juis nie na die wal vewys nie, maar na die sloot wat gegrawe is om grond te kry om die wal, wat die land teen die see moes beskerm, mee te bou. As ons vandag van ’n «kandidaat» praat, sou ons nie dink dat dit iemand is wat ’n verpligte wit rok sou moes aanhê nie. En die klein, kruipende diertjie wat ons 'n «wurm» noem, kon toentertyd na ’n maaier, slang, skerpioen of draak verwys het. Ligte, prettige leesstof. Dié boek verskil van ’n tradisionele boek oor die herkoms van woorde (die etimologie) deurdat dit net woorde behandel waarvan die betekenis erg prettig (en skelm) deur die tyd skeefgetrek is. "





Скачать книгу «'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue» Anton F. Prinsloo

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Spreekwoorde en waar hulle vandaan...
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Bygelowe en waar hulle vandaan kom
Другие книги жанраЯзыкознание
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru