Bygelowe en waar hulle vandaan kom Anton F. Prinsloo

Bygelowe en waar hulle vandaan kom скачать fb2

Фрагмент книги

1 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Anton F. Prinsloo - Bygelowe en waar hulle vandaan kom краткое содержание

Het jy geweet dat die titel Macbeth van Shakespeare nie in ‘n teater in die Verenigde Koninkryk genoem word nie? Dit sal ongeluk oor die opvoering bring. Daarom staan dié klassieke werk dáár as die Skotse Drama bekend. Weet jy dat geboue in Oos-Asië glad nie ‘n vierde verdieping het nie, en dat geboue in Hong Kong geen verdieping met ‘n syfer vier daarin het nie. Verdieping 4, 14, 24, 34 en 40 tot 49 ontbreek in dié wolkekrabbers. Baie mense in China, Korea en Japan ly aan tetrafobie en het ‘n vrees vir die syfer vier. Dit bring onheil, glo hulle. Waarom word groen nie in Franse teaters gebruik nie en violet nie in Italiaanse teaters nie? Want daar bestaan verskeie bygelowe hieroor wat van kultuur tot kultuur verskil. En boonop kan ‘n bygeloof in een kultuur, ‘n volksgeloof in ‘n ander wees. Net soos in dr. Anton Prinsloo se Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom vertel hy die leser in Bygelowe en waar hulle vandaan kom van ’n duisternis bygelowe wat wêreldwyd bestaan, en werp hy soms ook lig oor die herkoms daarvan. Dié naslaanbron is die eerste omvattende Afrikaanse woordeboek oor bygelowe wat in Suid-Afrika verskyn.

Читать книгу онлайн Bygelowe en waar hulle vandaan kom - автор Anton F. Prinsloo или скачать бесплатно и без регистрации в формате fb2. Роман написан в году, в жанре . Читаемые, полные версии книг, без сокращений, на сайте - библиотека бесплатных книг Knigism.online. Вы можете скачать издание полностью и открыть в любой читалке, на свой телефон или айфон, а также читать произведение без интернета.




Скачать книгу «Bygelowe en waar hulle vandaan kom» Anton F. Prinsloo

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
'n Dief aan die kers - Skelm woorde deur die eeue
'n Dief aan die kers - Skelm woorde...
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Spreekwoorde en waar hulle vandaan...
Другие книги жанраЯзыкознание
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (繁體中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空一 (简体中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:尋找取經人 (繁體中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)
悟空二:寻找取经人 (简体中文版)