Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) Elizabeth Wasserman

Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) скачать fb2

Фрагмент книги

0 скачали
0 прочитали
0 впечатлений






Elizabeth Wasserman - Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe) краткое содержание

’n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: ’n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan ’n beroemde seerower behoort. Maar waar lê die wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van ’n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.





Скачать книгу «Anna Atoom en die seerower se dolk (skooluitgawe)» Elizabeth Wasserman

Чтобы оставить свою оценку и/или комментарий, Вам нужно войти под своей учетной записью или зарегистрироваться

Другие книги авторавсе книги
Speurhond Willem in Australië
Speurhond Willem in Australië
The Adventures of Anna Atom
The Adventures of Anna Atom
Die dingesfabriek 1: Jannus en Kriek op die maan
Die dingesfabriek 1: Jannus en Krie...
Anna Atoom en die seerower se dolk
Anna Atoom en die seerower se dolk
Другие книги жанраУчебная литература
100 увлекательных игр для хороших манер
100 увлекательных игр для хороших м...
100 увлекательных игр для отличной учёбы
100 увлекательных игр для отличной...
100 увлекательных игр для весёлого дня рождения
100 увлекательных игр для весёлого...
100 увлекательных игр для здоровья вашего ребёнка
100 увлекательных игр для здоровья...

Для правообладателей и по всем вопросам knigism.info@yandex.ru